Amerikaanse Burgeroorlog

Amerikaanse Burgeroorlog

Die Amerikaanse Burgeroorlog
Datum 12 April 1861 - 10 Mei 1865[1]
(laaste skoot geskiet op 22 Junie 1865)
Ligging suidelike Verenigde State, noordoostelike Verenigde State, westelike Verenigde State, Atlantiese Oseaan
Resultaat Oorwinning van die Unie
  • Slawerny afgeskaf
  • Territoriale integriteit van die Verenigde State van Amerika bewaar
  • Sluipmoord op Abraham Lincoln vyf dae ná Lee se oorgawe
  • Ontbinding van die CSA
  • Begin van die Heropbou
Strydende partye
Verenigde State Gekonfedereerde State
Aanvoerders
Abraham Lincoln
Edwin M. Stanton
Ulysses S. Grant
William T. Sherman
David Farragut
David D. Porter
Jefferson Davis
Judah P. Benjamin
Robert E. Lee
Joseph E. Johnston
Raphael Semmes
Josiah Tattnall
Sterkte
2 100 000 1 064 000
Ongevalle en verliese
110 000 soldate gesneuwel in aksie/dood deur wonde[2]
25 000 soldate dood in Konfederale tronke[2]
2 260 Matrose/Mariniers gesneuwel[3]
~365 000 totaal gesneuwel[4]
275 200 gewond
75 000 soldate gesneuwel in aksie/dood deur wonde (onvolledige inligting)[3]
26 000-31 000 soldate dood in Unie tronke[3]
~260 000 totaal gesneuwel
137 000+ gewond

Die Amerikaanse Burgeroorlog (Engels: American Civil War), ook Oorlog tussen die state of net Burgeroorlog in die Verenigde State, was 'n oorlog in Noord-Amerika tussen die Verenigde State van Amerika en die Gekonfedereerde State van Amerika, wat op 12 April 1861 met die aanval op Fort Sumter begin het en op 10 Mei 1865 met die unifikasie van die Gekonfedereerde State van Amerika met die VSA, en die afskaffing van die slawerny geëindig het.

  1. "IMPORTANT PROCLAMATIONS. – The Belligerent Rights of the Rebels at an End. All Nations Warned Against Harboring Their Privateers. If They Do Their Ships Will be Excluded from Our Ports. Restoration of Law in the State of Virginia. The Machinery of Government to be Put in Motion There" (in Engels). New York: NYTimes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2017. Besoek op 19 November 2012.
  2. 2,0 2,1 (en) Fox, William F. Regimental losses in the American Civil War Geargiveer 1 Maart 2014 op Wayback Machine (1889)
  3. 3,0 3,1 3,2 (en) Official DOD data Geargiveer 6 Desember 2017 op Wayback Machine
  4. Chambers 1999, p. 849.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search